Rapport Blogs
Ommiblog: Verbruikers-bekering
      <description>Die skuld hoop op, maar jy kóóp. Die wêreld is nie verniet vol winskopies nie; maak mens nie daarvan gebruik nie, dan mors jy mos eintlik...</description>
Lady Godiva: 'n Handvol sout
      <description>Raad van ‘n vriend, “Sê dankie vir die kommentaar Lady Godiva en gaan haal die soutpot, neem die persoon se woorde met ‘n knippie sout. Jy weet mos wat jy weet. “</description>
kop-op-'n-blog: Die reuk van boeke...
      <description>Biblioteke ruik oral en altyd dieselfde. Ek is oortuig dat die eerste biblioteke wat boeke bevat het wat op papier gedruk is nét so geruik het as ons modernes.</description>
Van Roodepan tot Roodepoort: Taal 'n wapen?
      <description>Taal het nie 'n kleur nie. Taal is nie HULLE nie en ONS is nie taal nie. Hoe het ons so ver gekom om van taal 'n wapen te maak?</description>
Wrrroem!-blog: Klippetie-klop
      <description>Ek kom nou net van die fisio af, my lyf herinner my al sedert die begin van die week dat sy al die pyne voel van vele perd-valle, weddenskappe om uit te vind wie die verste kan trot.</description>
Lady Godiva:  Antwoord asseblief?
      <description>Ons almal hanteer probleme en, ja, kritiek op verskillende maniere. Dit is jou keuse wat jy maak met kritiek.  Óf jy kan jou rug daarop draai, óf jy kan luister daarna...</description>
Ayoba: Oppenheimer word bike
      <description>Op Saterdag 3 Julie 2010 sien ek in Oppenheimerpark ‘n ding wat ek nooit niks van geweet het nie. Hierdie mooi park is destyds aangelê met inheemse bome as tuiste vir die Oppenheimertoring...</description>
kop-op-'n-blog: Diefbrief
      <description>Die brief wat ek op my voordeur sal plak om ‘n dief te laat twee keer dink voordat hy my mooi brandgeskilderde glasdeur flenters kap om sy inbreekwerk te kom doen...</description>
Van Roodepan tot Roodepoort: Watter taal praat jý?
      <description>Eerste ding vanoggend lui my telefoon. Dis 'n vrou wat kla oor die provinsiale hospitaal. "Die swartes het heeltemal oorgeneem daar."</description>
Lady Godiva:  Werk jou GPS ?
      <description>Ek het geen erg aan ‘n GPS nie, ek glo ek kan myself help as ek verdwaal en in elk geval hoekom moet ek verdwaal. Ek kán mos aanwysings volg en ‘n kaart voor die tyd lees om te kom waar ek wil wees!</description>
Wrrroemblog: Geduld, o geduld
      <description>‘n Paar jaar gelede het ek ‘n robot groen gewens.  Op Tarlton-renbaan, gereed om die beste tyd oor ‘n kwartmyl op te stel. Ek het briesend geword as ander nie my sentiment gedeel het nie.</description>
Ayoba: Oranje in Soweto
      <description>2010 is verby en Soweto beleef amper ‘n anti-klimaks, hoewel die mense nog altyd so vriendelik is soos toe daar baie toeriste was, want hulle is so.</description>
Fliekvlooi: Darwin, die mens
      <description>Oor die afgelope eeu en 'n half heen is daar ontsaglik baie geskryf (en gestry) oor Charles Darwin, die vader van die evolusieleer. Maar wie was die méns, Darwin?</description>
kop-op-'n-blog: Ek word 'n opgebruiker!
      <description>Tye verander, en ons goed moet langer hou. Ek het dus nou ‘n nuwe missie in my lewe: ek wil nie meer ‘n verbruiker wees nie, maar ‘n opgebruiker.</description>
Van Roodepan tot Roodepoort: Lament van die joernalis
      <description>Korinthiërs uit 'n heel ander hoek: oor nuusmakers, koerantstories en dié wat dit skryf. En die liefde...</description>
Ommiblog: Uitmergelende eenogigheid
      <description>'n Paar voorvalle die afgelope tyd het my weer eens laat besef hoe ver agter ons samelewing steeds is ten opsigte van respek vir ander; en ook die integriteit van vroue.</description>
Wrrroem!-blog: Grys hare my voorland
      <description>Ek is wakker, vroeg oggend, net na een-uur. Twee motorfietse kom aangejaag van Rooi Els se kant af. Seker op pad huis toe...</description>
Lady Godiva: Die waarde van 'n towerstaf
      <description>Ek hou van Harry Potter.  En al het ek  sy flieks al hoeveel keer gesien kyk ek dit  weer en weer. Ek hou die meeste van sy towerstokkie...</description>
kop-op-'n-blog: Ag, om kat se kind te wees!
      <description>Vir die skrywer Rilke is die ideale werkplek waar die eienaar rustig sit en lees met 'n kat wat in die winkelvenster opgekrul lê of al langs die boeke op die rakke langs skuur.</description>
MM-blog:  Facebook is ‘n vulletjie
      <description>Nou die dag spoor ek ‘n ou vriend, al nege jaar ‘n Australiër, op Facebook op en sien tot my verbasing hy’s deesdae ‘n boer. Hier te lande was hy ‘n stadsbeplanner.</description>