Rapport Andries Bezuidenhout
As rockers digters wil word
      <description>“Poësie is die barometer van ’n taal se welstand. Te oordeel na wat gepubliseer word, belewe Afrikaans ’n noodtoestand. So wat gaan aan?” vra Antjie Krog ’n paar jaar gelede.</description>
'n Gewone Sondagaand in Johannesburg
      <description>“Daar’s mans met gewere. Hulle het geskiet. Ek en Lukas lê onder die tafel.” Dis my skoonsuster Karien se stem op die selfoon...</description>
Welkom in die ondergrondse ekonomie
      <description>“Hier is twee Welkoms,” sê die man, “die een is bo die grond en die ander een is ondergronds." Ons sit en kuier by een van Welkom se kroeë.</description>
Sente, drome en ’n toekoms vol gate
      <description>Reg van onder lyk die Hillbrow-toring spookagtig vreemd. Dis skemer en dit reën onophoudelik. ’n Mens kan wilde reënvlae sien in die spreiligte se strale wat die groot sokkerbal om die toring se skag verlig...</description>
Malema ook ’n simptoom
Simonsberg, Soutpansberg en mynhope
      <description>Dis lekker om in die Kaap vakansie te hou, sê ’n vriendin nou die dag, maar dis iets heel anders om daar te woon.</description>
Misdaad maak my nie konserwatief
      <description>“Onthou, ’n liberalis is net ’n konserwatiewe wat nog nie beroof en/of verkrag was nie,” skryf iemand op Rapport se webwerf in reaksie op my vorige rubriek.</description>
Die einde van politieke korrektheid
      <description>Vir ’n lang tyd is enigiemand wat nie rassisties wou wees nie, wat voel gay mense behoort huweliksregte te geniet of wat dink vroue hoef nie kaalvoet en swanger voor die stoof te staan nie, as politiek korrek bestempel.</description>
Kinders van die baljaar
      <description>Nou wonder 'n mens hoeveel Sepp Blatter Mokoenas daar nie hierdie jaar gedoop gaan word nie...</description>