Rapport Flip Buys
Suid-Afrika laat ’n mens gelyk lag en huil
      <description>Suid-Afrika laat ’n mens soms gelyktydig lag én huil. Tydens die onlangse Wêreldbeker-sokkertoernooi het dit gelyk of niks in die land verkeerd kan gaan nie...</description>
Hoe meer mense sien, hoe minder glo hulle
      <description>Sien is glo, lui die spreekwoord. Maar dit werk nie altyd so nie, het Milton Friedman, ’n vorige wenner van die Nobelprys vir ekonomie, gesê.</description>
Taal se toekoms met buitelandse hulp beslis
      <description>Afrikaans se toekoms gaan in Suid-Afrika beslis word, maar buitelandse hulp kan baie help. Dus het Solidariteit twee jaar gelede ’n kantoor in Europa gestig om steun vir Afrikaans en sy sprekers te werf.</description>
Sport kan nie ons probleme oplos nie
      <description>Die Bulls se suksesvolle Soweto-rugby en die komende Wêreldbeker-sokkertoernooi het die land aan die praat oor die rol wat sport in nasiebou en versoening kan speel.</description>
Wys die regering hoeveel ons omgee
      <description>Die ANC kan nie regeer nie en wittes kan nie protesteer nie. Dis seker sinies, maar nie sonder waarheid nie...</description>
Leë beloftes het een goeie gevolg gehad
      <description>Afrikaners is nie meer plesierig nie, dit kan julle glo. Hulle is – met permissie aan wyle Chris Louw – die blíksem in...</description>
Kom ons beveg misdaad met meriete
      <description>Geweldsmisdaad het baie oorsake en daar is nie ’n enkelvoudige oplossing daarvoor nie. Boonop is misdaad nie die land se enigste probleem nie...</description>
Afrikaans gaan oor meer as net taal
      <description>Dit is asof ek onlangs vir die eerste keer besef het waaroor die voortbestaan van Afrikaans aan universiteite wérklik gaan.</description>
Vryheid en geregtigheid geld ons ook
      <description>Daar gaan nog lank gedink en gepraat word oor Chris Louw se tragiese dood.</description>
Die stryd tussen idees gaan die toekoms bepaal
      <description>Idees regeer die wêreld, het die Britse ekonoom John Maynard Keynes gesê. Maar dis nie ál wat hy oor die onderwerp gesê het nie...</description>