Rapport Jan-Jan Joubert
Laertrekkery in die Boland
      <description>Vir mense wie se voorvaders veronderstel was om die Groot Trek grootliks mis te loop toon sommige benoemdes vir die raadsverkiesing van die Universiteit van Stellenbosch in hierdie dae ’n merkwaardige aanleg vir ­laer trek.</description>
Eugene de Kock: Die feite
      <description>Waar staan ons ná die afgelope week se uitspraak van die konstitusionele hof oor die voorgenome presidensiële kwytskelding vir die apartheids­misdadiger Eugene de Kock?</description>
’n Politiek sonder wenners?
      <description>Intrige en magstryd is eie aan die politiek, en wie nie die renosterdikte vel daarvoor het nie, moet maar uit die politiek bly.</description>
Parlement op sy beste!
      <description>Donderdagaand het die parlement op sy swakste vertoon, maar Dinsdagoggend was dit 'n ander storie.</description>
FW-toespraak kort krediet
      <description>My broer en sy gesin het onlangs, tot ons familie se groot vreugde, na Suid-Afrika teruggekeer nadat hulle ses jaar lank in die VSA gewoon het.</description>
Skaf BTW op boeke nou af
      <description>Dit was C.S. Lewis wat gesê het ons lees sodat ons weet dat ons nie alleen is nie.</description>
Nie net alternatief, maar beter
      <description>Skaf gerus, as u kan, vir u Elsa Joubert (nee, sy is ongelukkig nie familie nie!) se boek Reisiger aan as u weer by ’n boekwinkel kom.</description>
Onse prez, ’n man vir die nag
      <description>Nou ja toe, daar sneuwel nog ’n tradisie. In hierdie honderdste jaar van die parlement se bestaan gaan die opening die eerste keer in die aand plaasvind.</description>
Versoening werk nie so nie
      <description>Die gedagte om amnestie aan die apartheidsmisdadiger Eugene de Kock aan ’n versoeningsgebaar jeens Afrikaners te koppel, wys weer eens op twee Achilleshiels van die ANC...</description>
Baie om oor positief te wees
      <description>Nou die dag tydens ’n opname vir RSG se oggendprogram Praat saam vra Freek Robinson ons ’n belang­rike vraag: Wat maak ons positief oor Suid-Afrika?</description>