Rapport Koos Kombuis
Moordenaars doen nie Sudoku nie
      <description>Hierdie is my laaste rubriek in hierdie hoekie van Rapport se agterplaas. Toe ek nou die dag vir my redakteur noem dat ek bietjie keelvol is vir politieke en aktuele sake bied hulle aan om my uit te skuif...</description>
'n Toekoms ander die longdrop
      <description>Soms blaai ek deur die “Loopbane”-bylae wat deel maak van sommige koerante. Maar nog nooit het ek ’n artikel gesien wat handel oor loodgieters nie.</description>
Stil broers, ’n era is finaal verby
      <description>So eenmaal elke twee, drie weke, drink ek en my skoonpa saam brandewyn. Dis ’n ernstige tradisie wat nou al sowat tien jaar bestaan.</description>
’n Rubriek met een vloekwoord
      <description>Toe ek my dagboek raadpleeg om te kyk waaroor vandag se Rapport-rubriek moet handel, sien ek dit was eergister Goeie Vrydag en môre is Gesinsdag.</description>
Die ongemaklike waarhede van Giliomee en Malema
      <description>Ons is vir die eerste keer sedert 1994 en 1995 weer wêreldnuus. Almal haat ons, maar almal wil hier kom kuier om sokker te kyk...</description>
Die kind is nie dood nie
      <description>Die meeste van julle wat vandag hierdie rubriek in Rapport lees, het seker al die naam “Klara Majola” gehoor.</description>
Die Antwoord is geen antwoord nie
      <description>’n Paar weke gelede het ek, in hierdie einste koerant, belowe dat ek nooit weer iets leliks van my mede-musikante sal sê nie.</description>
’n Vlammetjie van hoop in donker Afrika
      <description>In hierdie dae brand daar ’n vlammetjie van hoop aan die suidpunt van Afrika.</description>
Wie’s ek om Zuma te kritiseer?
      <description>Die president van Suid-Afrika is oor die hele wêreld heen bekend as die staatshoof met die vyf vroue (inderwaarheid het hy egter net dríé vroue).</description>
Die lang sirkelpad huis toe
      <description>Koos ontdek tot sy skok dat die FAK-sangbundel die voed-aar was van die ganse ontploffing in plaaslike musiek...</description>