Rapport William Gumede
Steun vir Zuma tap vir Cosatu
      <description>’n Skeuring van die magtige vakverbond Cosatu kan dalk ’n blywende nalatenskap van pres. Jacob Zuma se staatsmanskap wees.</description>
Draai briek aan in Brics
      <description>Suid-Afrika kan alleenlik baat vind by sy Brics-lidmaatskap (Brasilië, Rusland, Indië, China en Suid-Afrika) as hy jaloers waak oor sy ekonomiese belange.</description>
Tyd nóú ryp om ANC te looi
      <description>Dit maak nie saak hoe hard die ANC ’n verenigde beeld probeer voorhou nie, dié party is nou meer verdeeld as ooit.</description>
JZ se sege kan ANC dán kelder
      <description>Die ANC se Mangaung-konferensie kan, ongeag pres. Jacob Zuma se jubelende herverkiesing as partyleier, die begin van die einde vir dié party wees.</description>
Sonder vertroue is daar nie hoop
      <description>Suid-Afrikaners vertrou mekaar nie. Tog is vertroue tussen die burgery en hul regering en vertroue onder mekaar onmisbaar vir ’n stabiele en welvarende samelewing.</description>
Cosatu en Zuma kan saam hul einde sien
      <description>Die Marikana-krisis het die vraag laat ontstaan of die tradisionele vakbond nog bestaansreg het. Tensy Cosatu hiervan kennis neem, sal dié vakverbond verbrokkel, op groot skaal lede verloor en oorbodig raak.</description>
‘Ons kan mos altyd die wit geld vat’
      <description>Ons sien al hoe meer hoe geweld opvlam wanneer oorwegend swart gemeenskappe teen swak dienslewering en korrupsie betoog. Die redes is velerlei.</description>
Zuma teen Motlanthe in Desember
      <description>Die pas afgelope nasionale beleidskongres van die ANC toon duidelik dat pres. Jacob Zuma se kanse om in Desember as partyleier herkies te word op ’n delikate mespunt gebalanseer lê.</description>
Tweespalt in ANC kan SA verlam
      <description>Dit wil aan die vooraand van die ANC se beleidskongres voorkom of pres. Jacob Zuma die oorweldigende steun kwyt is wat hy in die party se nasionale uitvoerende komitee (NUK) geniet het.</description>
JZ se pad skielik vol duwweltjies
      <description>Pres. Jacob Zuma se veldtog om in Desember as ANC-leier herkies te word, blyk die wind van voor te kry.</description>
Dis gek om wit boere te wil uitvoer
      <description>As grondhervorming nie op ’n sensitiewe en deursigtige manier deur die regering en belangegroepe aangepak word nie, sal dit onberekenbare skade doen aan die vrede tussen die onderskeie rasse.</description>
Hou jou vuil pote van my grondwet af
      <description>Dis verontrustend dat ons Grondwet toenemend die sondebok gemaak word vir die regering se onvermoë om werk te skep, armoede te verlig en basiese dienste te lewer.</description>
Skrap SEB, volg meriete vir sterk SA
      <description>Meriete is ’n sleutelbestanddeel van dié ontwikkelende lande wat sedert die Tweede Wêreldoorlog die meeste sukses op ekonomiese vlak behaal het – veral dié in Oos-Asië.</description>
Koalisie as alternatief vir ANC
      <description>Telkens voor verkiesings onderneem ANC-ondersteuners landwye protesoptogte om hul misnoeë oor swak diens­lewering, ensovoorts, te kenne te gee. Dog, kom die verkiesing, stem hulle opnuut vir die ANC.</description>
ANC-geveg woed aan nuwe front
      <description>Die skorsing van mnr. Julius Malema het die potensiaal om ’n ANC-opstand te laat volg soortgelyk aan die een in Polokwane waarin pres. Jacob Zuma aan bewind gebring is.</description>
SA se twee stelsels van regering
      <description>Weghol-korrupsie en die diens­leweringsprobleme wat die land teister, is die gevolg van die land wat deur twee teenstrydige regeringstelsels regeer word.</description>
Zuma sorg deesdae nét vir homself
      <description>Alles wat pres. Jacob Zuma op die oomblik doen, doen hy met net een doel voor oë: Om seker te maak hy bly ’n tweede termyn as president aan.</description>