Rapport Rubrieke
Naked chef se onderrok hang nooit uit nie
      <description>My vriende is onder die wanindruk dat ek ’n goeie kok is. Of dalk is ek onder ’n wanindruk dat my vriende dink dat ek ’n goeie kok is.</description>
POLLUX: Poltici vs. Media
      <description>Die afgelope week het LP’s dorpe besoek om mense oor die snoerwet in te lig. Kommer is uitgespreek dat die voorgenome wet korrupsie kan bevorder en spraakvryheid kan belemmer...</description>
Motlanthe die man vir stuur
      <description>Is adj.pres. Petrus Kgalema Motlanthe die een wat ons regering gaan terugbring op die pad wat deur oudpres. Nelson Mandela aangewys is?</description>
Skep regte klimaat, dan volg werk
      <description>Die grootste probleem in ons land is dat te min mense werk. Net 40% van volwassenes werk – minder as in lande soos Uganda, Ethiopië en Angola.</description>
Mag bloukaas-fase gorgonzola-oomblikke vermuf
      <description>As jy in jou middeljare is en jy’s ’n vrou, is jy waarskynlik in jou bloukaas-fase. Jou geheue is effens muf en waar sagte gedagtes was, is nou net gate.</description>
Hanlie gesels met Emo Adams
      <description>Hy’s tall, dark en Afrikaans. Of is dit nou short, white en stubborn? Hy weet ook nie meer aldag nie. Justin Bieber? Daddy Cool? Huh-uh. Emo Adams.</description>
Hanlie gesels met Heyneke Meyer
      <description>Soos die Bulls se blouforiese wendrie in daardie laaste knersoomblikke van 2007 se Super-14-eindstryd, presies só het dit vir Heyneke Meyer gevoel toe hy eergister sy kontrak as Bok-afrigter teken.</description>
'Swak' een happie te ver gevoer
      <description>Dit is wonderlik as mens nou en dan bevestiging kry dat ons land nie die enigste is wat in gekheid verval het nie.</description>
POLLUX: D-dag vir Bheki Cele
      <description>Pollux lees genl. Bheki Cele, geskorste nasionale polisiehoof, sal van 13 Februarie af moet verduidelik oor die twee omstrede huurkontrakte vir polisiehoofkantore.</description>
Lizel Steenkamp: Wees eerlik oor minder provinsies
      <description>Afgevaardigdes by die ANC se beleidskongres in Junie sal die toekoms van provinsiale en plaaslike regering bespreek en die moontlikhede van ’n nuwe regeringstruktuur vir Suid-Afrika ondersoek.</description>
Dié Afrikaner nie meer vir lank met ons
      <description>Emeritus-professor Stephanus Nolte, eens van die departement volkekunde aan ’n suidelike universiteit, bou ’n diorama in sy garage.</description>
In die bed met korrupsie
      <description>Die lansering van die anti-korrupsiefront Corruption Watch (CW) dié week het ’n Bybelse gesegde by my opgeroep.</description>
Koalisie as alternatief vir ANC
      <description>Telkens voor verkiesings onderneem ANC-ondersteuners landwye protesoptogte om hul misnoeë oor swak diens­lewering, ensovoorts, te kenne te gee. Dog, kom die verkiesing, stem hulle opnuut vir die ANC.</description>
Praat nou, of grawe eie gat
      <description>Ironies soos wat dit is, moet ’n mens tog maar met meer as die gewone verwerping kyk na Julius Malema se bravade rondom die kwessie van die nasionalisering van myne en die onteiening van grond sonder vergoeding.</description>
Eerder kaalvoet oor 'n berg
POLLUX: Die Godzille strek spiere
      <description>Een van Pollux se Kaapse impimpi’s was Woensdag douvoordag vasgegespe op ’n spinning-fiets in ’n gimnasium aan die voet van Tafelberg, gereed vir ’n spinningklas van 90 minute lank.</description>
Is die gras groener agter die lensiegordyn?
      <description>“Muizenberg! Hoekom Muizenberg?” Het ek gesê ek trek Manenberg toe, of Moembaai of selfs Magersfontein, kon jy dit nog verstaan. Maar Muizenberg?</description>
Hanlie gesels met Dorothea van Zyl
      <description>Prof. Dorothea van Zyl vier fees met woorde. Vir die 13de keer bring sy vir ons vanjaar die “fees der feeste”, die US Woordfees.</description>
Hoekom is almal tog so verbáás?
      <description>“Haai, ek weet,” het Nobanda Nolubabalo waarskynlik vir haarself gesê kort voordat sy uit Johannesburg na die Ooste gevlieg het. “Kom ek steek die kokaïen in my dreadlocks weg..."</description>
Hanlie gesels met Rassie Erasmus
      <description>Rassie sit op die breë stoep van sy huis in Eversdal, Bellville. Hy vryf sy ou hond, Hägar, se kop en kyk uit oor die blou swembadwater op die onderste terras.</description>